Vir kinders 0-6 jaar
Skoolure: 06h45 tot 17h30
-
Christelike onderbou
-
Ruim fasiliteite
-
Aangename speel en werksomgewing
-
Volledige kurrikulum
-
Slegs gesluit tydens die Kerstyd (12 dae)
-
Eksklusiewe hulpmiddels
-
Gekwalifiseerde kleuterskooljuffrouens
-
Toegangsbeheer
Hoekom Kleutergenot?
Ons visie is om gelukkig, gebalanseerde kleuters te help om 'n leerbare gees te hê en optimaal te ontwikkel.
Multi-Dimensionele ontwikkelingsareas
Ons streef daarna om die leerders by Kleutergenot te help om hul volle potensiaal te bereik.
Ons doen dit deur na die volle kind en sy/haar behoeftes te kyk en al die
ontwikkelingsareas aan te spreek.

Geestelik

Intellektueel

Fisies

Selfbeeld

Struktuur

Sosiaal

Kreatiwiteit
Wat maak ons anders?
Ons voltydse sportjuffrou, wat met elke kind oefen.
Sport

Musiek
Die voltydse musiekjuffrou bied weeklikse musiek aan vir al die kinders.

Ons het voltydse aflos /instaan personeel wat instaan indien die juffrou afwesig is.

Addisionele Personeel

Ons maak gebruik van oefengidse en nuusbriewe om kommunikasie tussen onderwysers en ouers te bewerkstellig.
Hulpbronne

Die flinkdink juffrou speel met elke kleuter om vordering aan te moedig.
Flinkdink

'n Uitmuntende
Graad R program word aangebied.
Graad R
Addisionele Aktiwiteite

Rugby

Kuns

Pottebakkery

Netbal

Perdry

Karate

Akrobate

Skaak

Moderne Danse

Krieket

Wiskunde

Ballet
Tyd
Aktiwiteit
