top of page

Hulpbronne

Ons fokus is om gepaste hulpbronne beskikbaar te stel sodat die ouers, juffrouens en oppassers die kinders kan bystaan in hulle opvoeding.

 

Ons glo dat almal saam moet werk om elke kind optimaal te laat ontwikkel. Kleutergenot se personeel is altyd oop vir voorstelle, wenke en kommentaar wat kan bydra tot die bereiking van ons visie.

bottom of page