top of page

Voeding

Gesonde eetgewoontes dra by tot 'n gesonde lyfie.

 

Gebalanseerde maaltye, uitgewerk deur 'n dieetkundige, word daagliks vars voorberei.

 

'n Minder bekende kossoort byvoorbeeld droë vrugte, broccoli, muesli, papaja ens. word elke week tydens die "Proe praatjies" aanbieding bekendgestel.

 

Elke kind kan dan van die kossoort proe.

 

Dit verbreed die verwysingsraamwerk en die kind leer om nuwe dinge in 'n veilige omgewing te probeer.

Spyskaart

Spyskaart.jpg
bottom of page